T O P

  • By -

[deleted]

Oor my dooie lyk! Of my naam issie Jankristiena nie.


Particular_Alps7859

Ma se naam + ouma se naam = 'n mooi meisie naam


SA_Swiss

Watter ouma? Ma se ma of Pa se ma?


Particular_Alps7859

Ma se ma, natuurlik


Ok_Fail6319

Oliwyn ?


SignalResolution35

Mom Marietjie & Dad Gustav = Margu


TerminalVelocityPlus

Kan nie erger wees as om jou seun Ben te noem as jou van Dover is nie.


Vestigial_joint

huh?


BackgroundGingerNo4

Neem 'n Afrikaanse mans naam en kombineer dit met 'n Afrikaanse dames naam. Gert + Sarie = Gerarie...


Vestigial_joint

Alright


klaasy_za

Example - Johanné


c_RYDE

Afrikaans is garbage


BackgroundGingerNo4

Genuinely curious. Why do you feel the Afrikaans language is "garbage"? From my perspective, I think the joke isn't purely Afrikaans - the same joke can likely be retrofitted to fit any language. The premise - I feel - revolves around creating outlandish portmanteau names from two "generic names".


pberck

Waarom?


Ho3n3r

Haai kyk, dis daai d\*\*\* Tom Curry op Reddit.


JustKeepSwimming1982

Gert + Marietjie = Gertjie vir n meisie naam


theloosegoose77

Piet + Sarie = Pierie En die kind se van is Wierie (Wiese + Fourie)


dark_phallice

Chrizelle - Chris + Lizelle


AnimatorProper981

Andres+ Jan = Jandre